info@sarugbyleague.co.za
  South African Rugby League
  • Home
    • About >
      • More info
    • Admin
    • Hall Of Fame >
      • Tom van Vollenhoven
      • Jan Prinsloo
      • Green Vigo
      • Len Killeen
      • Louis Neumann
      • Alan Skene
      • Tiaan Strauss
      • Goolam Abed
      • Wilf Rosenberg
      • Adrian Jacobus Van Heerden
      • Enslin Dlambulo
      • Johannes "Jan" Albertus Prinsloo
      • Hennie Visser
    • Contact Us
  • Rhinos
    • Fixtures & Results
    • RLIF Wolrd Rankings
    • Rhino Archives
    • Students
  • Domestic Clubs
    • Clubs
    • Fixtures & Results
  • Referees
  • SARL TV
  • #Social
  • Player Reg

SA Rugby League skop af by skole

2/26/2018

 
Rugby League word reeds sedert die 1960’s in Suid Afrika gespeel. Verskeie bekende Springbokke soos Tom van Vollenhoven, Ray Mordt en Rob Louw, het beide die meer bekende 15 man unie rugby sowel as Rugby League gespeel. Rugby League is ‘n 13 man weergawe van rugby  waarvan die reëls heelwat anders is. Skrums bestaan uit 6 spelers en is nie so fisies soos in unie rugby nie. Dit maak dat nekbeserings vanuit die skrums heelwat minder is.

Volgens Mnr Robbie Pienaar, Hoof van Prestige College in Hammanskraal, pas Rugby League die profiel van sy skool seuns baie beter aangesien ons seuns juis swaar kry in die skrum, sê Mnr Pienaar. Prestige College het Saterdag 24 Februarie ‘n baie suksesvolle neges Rugby League toernooi by hulle skoolgronde in Hammanskraal aangebied. Hierdie “Prestige Nines Rugby League Festival” is aangebied in samewerking met SA Rugby League wat die beheerliggaam van Rugby League in Suid Afrika is.
In sy opening van die toernooi het Frans Parsons, Hoof Uitvoerende Beampte van SA Rugby League, dit duidelik gestel dat SA Rugby League ‘n vinnige opwindende hardloop rugby is wat baie populêr onder skool seuns kan wees. 

Twee spanne van Prestige College het teen mekaar ‘n wedstryd gespeel in hierdie loods projek van SA Rugby League om die sport aan skole bekend te stel. Die spelers het nog nooit voorheen Rugby League gespeel nie en is vooraf afgerig deur Jean Coetzer, ‘n voormalige kaptein van die SA Rugby League se nasionale span die Rhinos.
​

Die skole spelers het ‘n besonderse Rugby League wedstryd gespeel en duidelike talent openbaar vir die sport. Mnr Pienaar sê sy skool gaan beslis die sport ondersteun om die seuns van Prestige College die blootstelling te gee om aan hierdie sport deel te neem. Hy sê dat die seuns skitterend gespeel het vir ‘n eerste keer en daar is duidelik baie talent en potensiaal onder die seuns om ontgun te word en ook meer seuns by die sport betrokke te kry.

Comments are closed.

    Categories

    All
    4 Nations
    Aus Tour 2015
    Commonwealth
    Development
    International News
    Match Officials
    Match Report
    New Clubs
    Provincial News
    Referees
    Rhino Cup
    Rhinos
    SARL Inhouse Activities
    Students
    Tri Nations
    Tri-Nations
    U/19
    Virtual Rhino Cup 2020
    World Cup

    Archives

    December 2020
    November 2020
    October 2020
    September 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    November 2019
    June 2019
    April 2019
    March 2019
    September 2018
    June 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    October 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    September 2015
    July 2015
    April 2015
    December 2014
    November 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    April 2014
    March 2014

Website by DeodataDigital.co.za